Notice of Annual General Meeting (AGM) The Northpine City Improvement District (CID) NPC will be hosting an AGM. All stakeholders are invited to a review of the past financial year’s activities and planning for 2026/27. Date: 09 December 2025 Time: 19:00. Venue: Northpine Technical High School Resolutions presented at the meeting can only be voted on by bona fide members of the Northpine CID. This membership is available free of charge to all owners of property within the Northpine CID footprint who are liable for the additional rate (additional rate payers), but they must be registered before 02 December 2025 (one week before the meeting). To register as a member or access further information and documentation go to: http://northpinecid.co.za/ (CID web page) or call: 079 108 8107

Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering Die Northpine City Improvement District (CID) NPC gaan ’n algemene jaarvergadering hou. Alle belanghebbendes word genooi na ’n oorsig van die afgelope boekjaar se aktiwiteite en die beplanning vir 2026/2027. Datum: 09 Desember 2025 Tyd: 19:00 Plek: Northpine Tegniese Hoerskool Net bona fide-lede van die Northpine (CID) kan oor die resolusies voorgelê by die ledevergadering stem. Hierdie lidmaatskap is gratis beskikbaar aan alle eienaars van eiendom in die Northpine (CID) se gebied wat vir die bykomende heffing aanspreeklik is (betalers van bykomende heffings), maar hulle moet voor 02 Desember 2025 (een week voor die vergadering) geregistreer wees. Om as lid te registreer of nog inligting en dokumentasie te kry, gaan na http://northpinecid.co.za/ (CID-webwerf) of bel 079 108 8107